Monthly Bond Repayment R5,743.65
Calculated over 20 years at 11.75% with no deposit.
Web Ref No RL2352
SEEUITSIG
Erf in rustige stil straat met 180 grade see uitsig in gewilde Danabaai te koop. 50 km vanaf George lughawe. Maak vandag nog afspraak om hierdie pragtige erf te koop en kom bou u droomhuis by die see.