Monthly Bond Repayment R39,223.16
Calculated over 20 years at 11% with no deposit.
Web Ref No RL6099
LAE ONDERHOUD HUIS
Huis met baie potensiaal: Hierdie huis, met sy unieke "plaashuis"- karakter, kan aangewend word vir 'n addissionele inkomste.
Die hoofwoning bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, oopplan kombuis, eetkamer en 'n ingeboude braai, asook n ekstra vertrek wat vir onthaal of as kantoor gebruik kan word.
Eenheid 2 met eie ingang en bestaan uit 'n leef area, met kombuis, slaapkamer en eie badkamer.
Eenheid 3 bestaan uit 'n oopplan leefarea met eetkamer, eie kombuis en ingeboude braai met privaat balkon. Die eenheid het 3 slaapkamers en 2 badkamers.
Die eiendom het 'n buitgewone groot dubbel garage.
Moenie huiwer om my so gou moontlik te kontak vir besigtiging van hierdie unieke eiendom nie.